majuba
50 jaar reunie

Geagte Grysduif

U word hartlik uitgenooi na Majuba se 50 Jaar Reunie

Majuba vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar. Dit noodsaak natuurlik ‘n allamintige reünie, waarna u, wat saam deel gevorm het van hierdie huis se geskiedenis, natuurlik uitgenooi is.

Die 50 Jaar Reünie sal plaasvind op die naweek van 14 tot 16 Julie 2017. Op die spyskaart is ‘n spitbraai, dinee, verskeie toernooie en natuurlik ‘n aand in die sportclub.

Ons primêre kontak kanaal is eposse wat deur die alumni kantoor versprei word; dié sonder epos adresse was gebel. Ons kan egter nie seker wees dat sekere epos adresse nie reeds verval het nie. Om hierdie rede, onder andere, wil ons u aanmoedig om kontak te maak met u naaste vriende. Addisionele epos adresse kan by die kontak vorm onderaan die blad ingedien word.

Het jy navrae? Of wil jy miskien help?

Program

Vrydag

14:00
Vingerete
14:30
Verwelkoming en vergadering
15:30
Spitbraai
19:00
Aand in die Sportclub

Saterdag

10:00
Brunch in die Neelsie
11:00
Toernooie, wyntoer en Super Rugby
17:00
Busse vertrek na Dinee

Sondag

9:00
Ontbyt

Boek nou jou plek

Klerasie

Hou die area dop - daar gaan binnekort meer opsies beskikbaar wees.

Kontak ons