June 5, 2017

Besprekings

Onder volg alles waarvoor bespreek kan word.

Vrydag

R180.00

Die Vrydag begin met ‘n ligte vingerete om 2 uur, gevolg deur ‘n Grysduif jaarvergadering. Hier sal, onder meer, ‘n nuwe Oud Majubane Bond verkies word. Daarna is dit quad toe vir ‘n spitbraai. Ons sluit natuurlik die aand af in ons die Sportclub. Alles vir die dag is ingesluit. Verblyf is wel apart.

SKU: 288-vrydag

Verblyf: Vrydag aand

R170.00

Oornag in Majuba, soos jare gelede. ‘n Matras is wel ingesluit, maar beddegoed moet verskaf word.

47 in stock

SKU: 521-vrydag-aand-verblyf

Dinee

R470.00

Dinee te Rusticana. Daar sal ‘n paar kort spreekgeleenthede wees, ‘n veiling, goeie kos, ‘n dansvloer en kroeg. Bus kaartjies is ingelsuit. Die prys is per persoon, dus indien jy  ‘n metgesel wil bring, koop 2 kaartjies.

SKU: 522-dinee

Verblyf: Saterdag aand

R170.00

Oornag in Majuba, soos jare gelede. ‘n Matras is wel ingesluit, maar beddegoed moet verskaf word.

84 in stock

SKU: 526-verblyf-saterdag-aand

Sondag Ontbyt

R60.00

‘n Volledige ontbyt vir oulaas in die eetsaal om 9 am.

SKU: 524-sondag-ontbyt